VKB Agricultural Management Services Trial Report 2021 – 2022.

This article and report is currently only available in Afrikaans

Waarde deur wetenskap, uniek aan die produsent.

In die verslag:

  • Dankbetuiging
  • Produkte gebruik in die 2021/22-proefseisoen
  • Berekening en statistiek
  • Parameters gemeet
  • Reënval, temperatuur en hitte-eenhede
  • Ekonomiese ontleding
  • Gevolgtrekking

 Sojabone

  • Sojaboon-inokulantproef – Memel
  • Sojaboonswamdoderproef – Memel
  • Sojaboonplantpopulasieproef – Villiers

 Mielies

  • Mielieswamdoderproef – Kransfontein
  • Mielieblaarvoeding – Kransfontein
  • Mielieplantpopulasieproef – Heidelberg
  • Mielieplantpopulasieproef – Kestell
  • Bewerkingspraktykproef – Reitz

Navrae:

JT Prinsloo: 083 448 8288 | Bongani Nkutha: 073 002 4647 | Retief Senekal: 074 468 8608