2020 - 2021
PROEFVERSLAG

Die doel van VKB se proewe is om onafhanklike statistiese verantwoordbare bestuursinligting aan VKB se lede te voorsien.

Gedurende die afgelope plantseisoen is twaalf proewe in die VKB-gebied by ses verskillende lokaliteite geplant van Heidelberg tot Kestell.
Die proef in Heidelberg is op ’n beheerde spoorverkeerstelsel uitgevoer terwyl al die ander proewe op konvensionele bewerkingstelsels uitgevoer is. Elke proef se inligting en resultate word in die verslag vervat.

Vir navrae kontak: JT Prinsloo: 083 448 8288

Pin It