Het jy slapelose nagte oor jou volgende diesel oudit en of jou diesel logboeke op SAID se standaard is?

Moet nie toelaat dat die SAID meer van u wins neem nie!

U en u boekhouer moet VKB/Vat Lady se eendag-werkswinkel bywoon.

02 AUG 2021: Tsekama Lodge, Nylstroom
03 AUG 2021: Kamp Aquila, Vivo
30 AUG 2021: Reitz-Opleidingsentrum
31 AUG 2021: Vrede VKB-Saal

Om 08h00 vir 08h30

Bevestig voor 26 Julie 2021 by: Ann Basson (Vrede 087 358 8825)
Salome Davel (Reitz 058 863 8529 / 072 4677 225)

Pin It