VKB Finansiering
VKB Landbou (Edms.) Bpk. is ’n gemagtigde en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP 7107) en voldoen aan die gedragskode van die Nasionale Kredietreguleerder (NCR). VKB is daartoe verbind om roekelose kredietverskaffing en oorverskuldigheid te voorkom en maatreëls in plek te stel ten einde die verbruiker se skuldposissie so goed moontlik met wen-wen-ooreenkomste te bestuur.
Die kernfunksie van die afdeling is om krediet te verskaf aan produsente wat hulle in staat stel om hul produksie-insette te bekom ten einde landbouprodukte suksesvol en volhoubaar te kan produseer. Met hierdie diens aan kommersiële en opkomende boere, kan daar winsgewend in die voedselketting produseer word.
VKB bied, onderhewig aan sekere voorwaardes, aan die produsent ’n verskeidenheid mededingende en geskikte finansieringsprodukte soos:
- Produksielenings
- Maandrekeninge
- Heelgoedere-aankoopfinansiering
- Termynlenings
- Kontrakgroeifinansiering
Kry ons Krediet Lewens Versekering beleid hier
Naam |
Tel. |
Epos Adres |
Bertie Smith |
058 863 8339 083 307 5698 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Gerhard Mostert |
058 863 8289 082 921 3003 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Johan Wessels |
014 719 9270 082 497 3526 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Kobus Strydom |
058 863 8202 082 871 3920 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Ferdie Roodt |
058 863 8216 082 928 9802 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
LR Klynsmith |
058 863 8532 082 459 4234 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Adolf Botha |
058 863 8207 082 375 4387 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
DS du Plessis Jr Kreditbestuurder Wyk 9 (Maorgenzon, Ermelo, Armersfoort, Delmas) |
087 358 8840 072 6781989 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Jaco Scholtz Jr Kreditbestuurder Wyk 9 (Senekal, Lindley, Steynsrus, Bothaville) |
058 863 8839 079 558 5562
|
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Dewalt Streak |
058 863 8578 081 028 3186 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Rudi Nel |
058 863 8216 083 269 4034 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Phineas Molosi |
058 863 8217 072 448 8244 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Jenny Kruger |
014 719 9182 084 408 6976 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Levy Melemela |
014 719 9032 082 705 5400 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Bertus Grobler |
015 297 0349 081 271 3117 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Gert Fourie |
015 297 7485 082 928 4209 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Elmarie Kroon |
058 863 8534 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Lelanie van der Walt |
014 719 9152 |
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Isabel Kriek Navrae |
087 358 8216 |