Kennis geskied hiermee dat die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers gehou sal word

Beste Aandeelhouer
Die 2021 Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers van VKB Beleggings (Edms.) Bpk. en voorafgaande Inligtingsvergaderings sal plaasvind vanaf 30 Augustus 2021 tot 10 September 2021 (Inligtingsvergaderings) en op 15 September 2021 (AJV). Die vergaderings sal gelyktydig fisies en elektronies aangebied word.

Volg asseblief die volgende skakel vir die KENNISGEWING:
AJV_KENNISGEWING_2021.pdf (vkb.co.za)

Volg asseblief die volgende skakel om die vergaderings ELEKTRONIES BY TE WOON EN OM TE STEM:

VKB AJV

Volg asseblief die skakel vir die INSTRUKSIEVIDEO.

Vir enige navrae kontak Rina Erasmus by 058 863 8261 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Pin It